Glen Austin Akkommodasie by Evergreens on Allan | LekkeSlaap
+15

Evergreens on Allan

43 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-straat 165, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Evergreens on Allan is in 'n luisterryke tuin van 8500 m² in die hartjie van Midrand geleë. Dit is die ideale plekkie vir 'n klein sakekonferensie, spesiale partytjie of besigheidsmanne.

Verblyf word aangebied in 3 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. Elke eenheid het 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die woonstel het ook 'n kombuisie. Geriewe in elke eenheid sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die instansie bied die volgende geriewe: 'n swembad, Jacuzzi, vermaakarea en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer en kroeg wat oor die swembad uitkyk. 'n Lughawependeldiens is beskikbaar op versoek.

Evergreens on Allan is 'n kort entjie se ry vanaf die middel van Glen Austin en die Glen Austin-voëlbewarea.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Evergreens on Allan
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Allan-straat 165, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Evergreens on Allan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allan-straat 165, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMmY1MTRlLWU4M2MtNDhmYy04MmY1LTZmMjY4M2FhMjdiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 165 Allan Road Glen Austin 1685 Gauteng 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -25.961440176619 28.153731822968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za