Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evertsdal Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gillianstraat 1, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Evertsdal Guesthouse is 21 jaar gelede gestig in 'n stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville. Dié erf is meer as 1 hektaar groot en verblyf bestaan uit 6 huise en 32 kamers. Die huise kyk uit oor die groen tuine.

Die 32 kamers is pragtig versier met en suite-badkamers en 'n uitsig oor die tuin of toegang tot een van die swembaddens. Elke kamer het 'n volledige yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook DStv en WiFi.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, konferensiekamers, swembaddens en troufasiliteite. Evertsdal Guesthouse het ook binnenshuise spyseniering vir funksies.

Die gastehuis is naby die sakeskern van die noordelike-voorstede, die lughawe en van Suid-Afrika se bekendste wynplase waar gaste heerlike wyn kan proe. Die naglewe en lewendige vermaak soos die Barnyard Teater en Die Boer is op jou voorstoep. Die Tygervallei winkelsentrum en die Bellville Velodrome is ook net 'n klipgooi weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Evertsdal Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 9

Ligging

  • Gillianstraat 1, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Evertsdal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gillianstraat 1, Eversdal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af8a6cc0f2eab5c870064b03efffbc3a96436f931d66726f85148d7c487cfc78bc1ebac6e5b0c3bd5a011551f943220f3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Gillian Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.864051225721 18.647767055225
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem