Everwood Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Everwood Guest House is in die pragtige Witkoppies in Klerksdorp geleë. Dit is naby Klerksdorp se middedorp, Sunningdale Privaat Hospitaal en die N12-hoofweg.

Die gastehuis beskik oor 3 soorte kamers en almal is smaakvol versier en ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, lugversorging, satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en koekies.

Gaste kan van die binnenshuise swembad gebruik maak of in die netjiese tuin ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Komplimentêre sjerrie word met aankoms bedien en vars blomme en vrugte word voorsien. 'n Heerlike ontbyt word langs die swembad en braaigeriewe voorgesit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Everwood Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za