Ewigevreugde

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ewigevreugde is 'n selfsorg-kothuis naby die strand in Vermont. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek, weg van die stad se gejaag af.

Die eienaar bly op die boonste verdieping van die kothuis. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis het alle toebehore wat nodig is om kos mee voor te berei, asook 'n yskas, mikrogolf en induksieplaat.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien. Dié area lei na die dek wat 'n tafel en stoele het.

Gaste kan die see- en berg-uitsig van die patio af geniet. Die eiendom het 'n braai-area in die tuin en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n elektriese hek. Die eenheid het 'n moderne alarmstelsel wat deur die sekuriteit gemonitor word.

Ewigevreugde is 300 m van die kuslyn af en 'n kort ent se ry van die hoofswemstrand in Onrus af. Verskeie winkels, restaurante en ander geriewe is ook naby die instansie.

Slaapplek

'n Bespreking by Ewigevreugde sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ewigevreugde gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false