Hermanus Akkommodasie by Ex Deo Little Villa | LekkeSlaap
+26
+26

Ex Deo Little Villa

Selfsorg
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-straat 12, Hermanus-sentraal, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Ex Deo Little Villa is 'n selfsorghuis in Hermanus wat goed ingerig is vir 'n ontspanne vakansie.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n groot eet- en sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. In die tweede slaapkamer is daar 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel die tweede badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n waskamer met 'n skottelgoedwasser in. Daar is 'n eetkamertafel met 8 stoele end ie sitkamer beskik oor 'n kaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die eetarea lei na 'n grasperk en swembad. Gratis WiFi is op versoek beskikbaar.

Ex Deo Little Villa het 'n onderdak-braaikamer met ingeboude braaigeriewe en 'n eetkamerstel. Kinders of troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en 'n minimumverblyftydperk van 5 nagte geld.

Slaapplek

’n Bespreking by Ex Deo Little Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Smuts-straat 12, Hermanus-sentraal, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-straat 12, Hermanus-sentraal, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcrmvpakZ5dd17PZHWPsJ2Z19sl3lVSvaEiKWm4iyRjwr50WRA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 6) 12 Smuts Street Hermanus Central 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.423053 19.232652
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za