Kaapstad Akkommodasie by Excellencia | LekkeSlaap
+16
+16

Excellencia

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 10, Mikpunt, Durbanville, 7503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Excellencia bied gehalte-oornagverblyf in Mikpunt, 'n klein voorstad van Durbanville. Die Durbanville-area spog met uitnemende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.

Dié gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang en is geskik vir 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV, DVD-speler, 'n elektriese kombers en 'n ketel.

Gaste kan die swembad benut, maaltye in die eetarea geniet of langs die swembad ontspan. Anders geriewe sluit WiFi, 'n restaurant en veilige parkeerplek in.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing soos wynroetes, gholfbane, Grand West Casino, winkelsentrums, Kirstenbosch Botaniese Tuine, uitstekende strande en 'n energieke naglewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Excellencia
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Jakarandastraat 10, Mikpunt, Durbanville, 7503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakarandastraat 10, Mikpunt, Durbanville, 7503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcUfB391qnI7L8iPhL00Z4rIlYGs2VXcTc1x5rapqd8Gr4Ty0cG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 10 Jakaranda Street Mikpunt 7503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.724811493411 18.709751285996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za