Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Excellent Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Excellent Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
George V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George V
Gesin met tieners

A great place to stay.

Overall, we enjoyed our stay. The room was clean, the breakfast tasty, and the staff were very helpful and friendly. The only disappointment was when we learnt that dinner needed to be booked way in advance, so we had to eat elsewhere when we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndre M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndre M
Gesin met tieners

Don't look any further, this is the place!

This is a gem! Don't hesitate, book today! Not one bad thing to say about our stay. The property is amazing, the rooms are lovely, the premises are great, and the staff are wonderful! Well done! You have perfected the art of hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Puik.

Ongelooflik lekker skoon en netjies. Geen probleem of iets kleins om te noem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anwill A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwill A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige atmosfeer.

Baie lekker plek en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso K
Saam met vriende

Truly magnificent.

The place was awesome, clean rooms with great decor. Lapa was nice and big with a wide variety of potjie pots, beautiful pool, and super friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette H
Enkelreisiger

In all a lovely place!

The venue is an unexpected oasis in the Bellville area. The garden is tranquil and beautiful. The staff were very friendly and accommodating. Their breakfast was delicious. Our needs were met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Besigheidsreis

Excellent.

Excellent guest house was just amazing. Hulle het renovations gedoen van ek die vorige keer daar was en dit lyk super mooi. Die kamers is lekker ruim en die breakfast was net "excellent". Ek sal Excellent guest house enige dag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet V
Enkelreisiger

Netjies, veilig, groot kamer.

Dit is meer 'n tipe eenheid as 'n kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitzi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende personeel, baie goeie sekuriteit, pragtige plek.

Baie mooi kamers en silwerskoon. Buffet-ontbyt was heerlik en baie verskeidenheid om te kies van. Dis 'n bitter mooi plek en tuine en swembad word baie mooi na gekyk. Rustigheid in die stad. Hoor nie eers besige verkeer in die kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gastehuis in Kaapstad.

Dit was ons 2de keer by Excellent Guest House. Baie goeie diens, lekker ontbyt geeët en almal is vriendelik en behulpsaam. Die kamer is skoon, modern en netjies. Dankie, Excellent Guesthouse, ons sal definitief weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons was baie goed ontvang, die ontbyt was voortreflik, die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Dit was vir ons 'n plesier om daar oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Enkelreisiger

Kamers is lekker ruim. Breakfast is vreeslik lekker.

Kamers is lekker ruim. Baie maklik om by jou volgende bestemming te kom. Die werkers is baie vriendelik. Breakfast was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Semon3 W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semon3 W
Gesin met klein kinders

Splendid. Nice.

Ons sal weer kom. Dis nou ons vaste kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon. Lekker groot bed en ruim kamer.

Die TV is ook groter as gewoonlik vir 'n guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Dear Sonja, thank you for your review. We are glad that you had a good stay.

Excellent Guest House
Adriaan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O
Saam met vriende

Baie lekker, rustig, en 'n mooi tuin.

Baie lekker, uit die geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a beautiful place.

Definitely will go visit tht place again beautiful place and friendly staff and its a very neat place we loved everything about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Dear Janene, thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back at Excellent Guesthouse in the future.

Excellent Guest House
Adriaan O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Beste ligging, rusting, vriendelike menses. Als is net tops. 2 de keer dat ons da bly. Sal nie sommer ander plek weer slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met vriende

Uitstekende diens van die hele span by Excellent Gueast House, hoogs aanbeveel, juweel wat ons hier ontdek het.

Van aankoms tot vertrek was 'n uiters genotvolle ervaring. Die kamer was beter as beskryf en van 'n baie hoë standaard. Om 'n rustige atmosfeer te vind in die stad was regtig heerlik. Selfs met 'n skooltoergroep wat daar tuisgegaan het was daar nooit enige lawaai of oponthoud selfs met etes nie. Die gastehuis is uitstekend geleë om beide Kaapstad en die binneland te verken met maklike toegang tot al die hoofroetes. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Dankie aan die Excellent Guest House-span vir 'n heerlike week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardt V
Besigheidsreis

Good, well established.

Will stay there again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Hello Gerhardt

Thank you so much for taking the time to rate your stay with us.

Looking forward to welcoming you back at Excellent Guest House.

Kind regards
Excellent Guest House Team!! :)

Excellent Guest House
Ursula Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was kort, maar dit was goed vir die nag.

Excellent Guest House is lekker sentraal geleë en dit is amper onmoontlik om te glo dat 'n mens soveel rustigheid kan ervaar in die besige stad. Alles was skoon en netjies en die plek het 'n rustigheid wat kos vir die siel is. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Hello Ursula

Thank you so much for taking the time to rate your stay with us.

Looking forward to welcoming you back at Excellent Guest House.

Kind regards
Excellent Guest House Team!! :)

Excellent Guest House
Patrick B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie normaal.

Het twee aande gebly, was baie normaal. Geen kombuisie of yskassie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Hello Patrick,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons het ongelukkig nie ' selfsorg eenhede nie. Ons het net kamers met 'n badkamer. Ons het wel klein yskassies wat gereël kan word by ontvangs vir jou volgende besoek. Indien jy iets wou warm maak kan jy vir enige van die personeel of die kombuis personeel vra om jou te help.

Hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Anke Swart
Assistant Manager
Excellent Guest House

Excellent Guest House
George F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F
Besigheidsreis

Great.

Baie goeie diens en verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorette B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amorette B
Enkelreisiger

Gemaklik en netjies.

Baie lekker gebly. Die kamer was netjies en almal baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The name says it all.

Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Hello Cassie,

Thank you so much for your e-mail.

Sincerely,
Excellent Guest House

Excellent Guest House
Else S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else S
Besigheidsreis

Excellent gastehuis. Sal weer kom.

Pragtige gastehuis met rustige atmosfeer. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Hello Pius,

Thank you so much for your e-mail.

Sincerely,
Excellent Guest House

Excellent Guest House
Philip V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip V
Besigheidsreis

Goeie gehalte-meubels en binneversiering. Skoon en netjies.

Ek het net een nag daar deurgebring, sonder ontbyt, maar die kamer is baie netjies en skoon, met gehalte-meubels, en goeie binneversiering. En die lugversorging is altyd 'n bonus. Ek kan Excellent Gastehuis met 'n oop gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie netjies met wonderlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Thanks for a place that is so excellent!

Had a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excellent Guest House se terugvoer

Hello Johan,
Thank you so much for your e-mail.

Sincerely,
Excellent Guest House

Excellent Guest House
Vanaf
R1 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 168
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbergstraat 1, Chrismar, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5785faff4d0b5bac27b29972a5961a4224f3e8b008d7daacf3ec5999cb2490e1dc418c9e10ba017cd48f37d3df5819bc1a79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 168 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 1 Helderberg Street Chrismar 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.894713536357 18.642412126064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem