Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Excelsior Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R60, Tussen Ashton en Bonnievale, Robertson, 6715, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Excelsior Manor Guesthouse is 'n plaashuis wat tussen die wingerde van die Robertson Wynvallei op 'n werkende wynplaas geleë is. Die herehuis het 'n Kaap-Hollandse styl en was eers 'n gesinshuis wat onlangs opgeknap is om as elegante, gerieflike verblyf vir gaste te doen.

Daar is 9 ruim en suite-kamers wat na perde vernoem is wat by Excelsior geteel is. Elke kamer bied geriefies soos water, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse in die winter, pantoffels, japonne, badkamergeriewe en tydskrifte.

Die suidelike kant van die huis bied toegang tot 'n houtdek wat 'n lieflike swembad omring. Die dek is verhewe, maar steeds afgesonder en bied die mooiste uitsig oor die wingerd, op die Langeberge, asook 'n kykie na asemrowende sonsondergange en die algemene rykdom van dié vrugbare vallei.

Die groot tuin het baie ou bome en is 'n toevlugsoord met geurige ou rose wat jou omtrent op 'n doolhofpaadjie sal lei.

Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe wat ideaal is vir konferensies, aanbiedings en vergaderings. Excelsior se konferensiesentrum is veral geskik vir uitvoerende bestuurspanne om strategiese beplanningsessies te doen, reg in die hartjie van 'n pragtige wynplaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Excelsior Manor Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kirstin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Ligging

  • R60, Tussen Ashton en Bonnievale, Robertson, 6715, Wes-Kaap
  • Gaste dink Excelsior Manor Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R60, Tussen Ashton en Bonnievale, Robertson, 6715, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f0ad0aac427d94b18703c21dba6ef09e25499c4bd28ab23364dec3964489c6fd5db967b884f143004f633e89883e2ebabf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R60 Between Ashton and Bonnievale 6715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.856152923443 20.007012822789
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem