Exclusive Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Exclusive Guest Lodge bied gerieflike verblyf in die dorpie Kriel in Mpumalanga. Dit is ongeveer 15 minute van die Matla Kragstasie en die myne af.

Verblyf word aangebied in enkel- of dubbelkamers wat netjies versier is. Daar is 9 dubbelkamers met en suite-badkamers, 7 enkelkamers met en suite-badkamers en 2 enkelkamers met en suite-storte en toegang tot 'n gedeelde buite-toilet. Die kamers is toegerus met TV's met sekere, gedeelde DStv-kanale. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan bestel word op versoek teen 'n ekstra koste. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Dit is die ideale lodge vir vakansiegangers of sakereisigers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Exclusive Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za