Execustay Boutique Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Nov 2019 tot 5 Jan 2020.

Beskrywing

Verblyf by Execustay Boutique Guest House het 'n energieke atmosfeer, rustieke argitektuur, en is 'n veilige oase van warm gasvryheid waar tradisionele waardes en moderne geriewe die fokus is. Hierdie eksklusiewe boetiek-gastehuis is ideaal vir sakereisigers, of gaste wat graag net wil ontspan.

Execustay Boutique Guest House het verblyf in 12 ruim kamers, elke kamer is individueel en elegant gemeubileer om 'n hoë vlak van gemak en gerief te verseker. Dit gee elke gas sy eie persoonlike ervaring. Elke kamer het 'n inloopstort en moderne geriewe soos 'n toegangskaartstelsel, TV, lugversorging en WiFi.

Execustay Boutique Guest House bied 'n intieme spasie vir funksies of 'n konferensiesentrum, asook 2 groot moderne sitkamers met 'n oop-koffiekroeg met hoë gehaltekoffie, gegeurde tee en varsgebakte muffins en ander peuselhappies. Daar is 'n industriële kombuis op die perseel met heerlike 'n ontbyt.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Execustay Boutique Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 R1 067 per nag (vir 2 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Nov 2019 tot 5 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za