LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Executive Suite in Woodmead East, Sandton | LekkeSlaap
+32

Executive Suite in Woodmead East, Sandton

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Max M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max M
Enkelreisiger

Rustig en ontspannend.

Uitstekende kliëntediens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quiet and relaxing.

Excellent customer service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Henriette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met vriende

Wonderlike ervaring!

Mooi en rustige gastehuis, beslis waarde vir geld.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie Henriette. Ek wardeer jou terugvoering.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Lombard D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lombard D
Enkelreisiger

Fantasties, ruim, luuks en stil.

Môre Karin. Wil net vir jou baie dankie sê dat ek so lekker en veilig by jul gastehuis kon slaap en rus na 'n baie bedrywige dag. Alles is so mooi, luuks en skoon en netjies. Ons sal verseker weer daar by jou aandoen. Mooi dag vir jou.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Goeie dag Lombard,

Baie dankie, ek wardeer jou wonderlike terugvoer. Dit maak al die harde werk die moeite werd.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Talita S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf teen baie billike tariewe.

Wat 'n pragtige plek! Ons kamer het als gehad wat mens sou benodig en vele meer. Karen is 'n uiters gasvrye dame en baie professioneel. Die kamers is baie smaakvol gemeubileer en dit is duidelik dat groot sorg getref is om gaste se verblyf genotvol te maak. Julle sien my beslis weer.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Goeie dag Talita,

Baie dankie ! Ek wardeer dit regtig.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Ryno D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D
Besigheidsreis

An absolutely amazing stay, was like home away from home!

Very spacious suite with all that you need. Very comfortable and well located as well. I will defintely stay there with my next business trip. Have already told my colleagues about the place. So expect more people next time.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Thank you so much. Really appreciate your feedback.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Theuns P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige plek met goeie diens. Alles en meer wat 'n mens nodig het. Ons bly beslis weer hier.

Sonè V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek!

Wonderlike plek in 'n pragtige gebied! Dit was een van die mooiste plekke waar ons nog geslaap het, vriendelike mense wat jou gemaklik, veilig en welkom laat voel! 10 uit 10!

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie, dit is wonderlik om so goeie terugvoering te kry.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Andries N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries N
Enkelreisiger

Baie netjies, ruim en goed toegerus.

Wonderlike fasiliteit, baie ruim, alles beskikbaar wat jy moontlik mag nodig hê, en goeie diens ook!

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou terugvoering.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Herman K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, privaat, luuks, veilig en alles wat nodig is om vir jouself te kan kosmaak.

Karin het ons vriendelik ontmoet en alles gewys. Eie motorhuis en remote vir veiligheidshek. Ten volle toegeruste slaapkamer, sitkamer, badkamer en kombuis. Selfs verniet WiFi vir daai werk wat nou en dan gedoen moet word. Privaatheid word ten alle tye gerespekteer en kameropruiming word gedoen sonder steuring. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer jou terug voer. Dit was lekker om julle te ontmoet!

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Diederik V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik V
Besigheidsreis

Baie mooi en baie lekker.

Dit is 'n baie lekker rustige plek om in te bly. Gaan verseker weer daar bly.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie! Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Micky Thembisile K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micky Thembisile K
Besigheidsreis

Great tranquility, relaxing and memorable.

What a great reception l had and million thanks to Karen and family for making my stay the best of the best ... I will definitely come again and again.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

It was great meeting you! We looking forward to seeing you whenever you are back in South Africa.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Natasha V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Veilig, luuks en skoon met vriendelike diens!

Ons het ons tyd daar geniet, en dit is regtig die moeite werd. Ons beveel dit vir seker aan!

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit regtig! Ek hoop ons sien jou gou weer.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Judith S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S
Besigheidsreis

Alles wat mens sal nodig het!

Die huislike omgewing is ook 'n plus. Dis baie netjies met hulpvaardige personeel. Netjies, skoon en alles was net reg en agtermekaar. Mens het ook privaatheid.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie Judith. Ek waardeer jou terugvoer.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Anna-marie P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie P
Enkelreisiger

Onverbeterlik!

Beter as die beste waar ek al gebly het. Skoon, netjies, professioneel en stylvol. Sentraal en uiters maklik om enige bestemming vinnig te bereik.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Baie dankie Anna-marie. Ek is bly ek het jou ontmoet en ek hoop ons sien jou gou weer.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Amanda G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Enkelreisiger

Absolutely lovely and clean place.

Everything you need. Very close to Sunninghill hospital and the hostess, Karin, is very friendly.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Thank you Amanda, I really appreciate your review.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Riaan V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, clean and defiantly Executive.

We felt at home and we were welcomed as executives, we will definitely stay here again.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton's terugvoer

Thank you for a great review Riaan. It was lovely meeting you and your wife. We look forward to seeing you again.

Executive Suite in Woodmead East, Sandton
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Singerstraat 8, Woodmead East, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjkLo52U0dJ32dK2OAnbKhTR171Q9TPrd7jI6e7Ah7sTNRSpW43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 8 Singer Street Woodmead East 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.0485 28.085
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!