Oranjezicht Akkommodasie by Exhibit Gastehuis | LekkeSlaap
+13
+13

Exhibit Gastehuis

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Buitenkant-straat 176, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Exhibit Gastehuis is in Tuine in Kaapstad se middestad en is sentraal geleë om al die geskiedkundige en besienswaardighede in die stad te verken.

Die woonstel is geskik vir 6 en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n toonbank met stoele in die kombuis-area en 'n etenstafel in die eetarea. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel en draagbare braai. Die balkon het 'n gedeeltelike uitsig oor Kaapstad se hawe en Leeukop.

Slaapplek

’n Bespreking by Exhibit Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bo Buitenkant-straat 176, Tuine, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Buitenkant-straat 176, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f12698efc8540528e46f048dc4dea1435d28603e3fffd9e5a1146b59622dec61723e752ef36b76575c8289a44673bc691b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 176 Upper Buitenkant Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.936339 18.418553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za