Eyrie Birding Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moepelweg, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Net vir jou, geen ander gaste! Eyrie Birding Accommodation is teen die hange van die Mariepskop-berg naby die Krugerwildtuin en die Blydepoort Canyon, binne die biosfeergebied, Kruger-to-Canyons, geleë. Dit bied selfsorgverblyf aan vir 1 tot 8 gaste in Kampersrus AH, in die Limpopo/Mpumalanga Laeveld, ideaal vir voëlkykers.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en-suite badkamers, 'n kombuis en 'n groot eetkamer. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die badkamers het ook 'n bad. Die vierde slaapkamer het ‘n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens kan verdeel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee klein enkelbeddens kan ekstra in die kamers beskikbaar gemaak word op versoek.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste.
Daar is buitebraaigeriewe beskikbaar. Die huis het nie 'n TV nie, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Eyrie Birding Accommodation word omring deur bome en blomme en gaste kan moontlik verskeie voëls, vlinders, apies, bobbejane, kleinwild, dwergmuishondjies en muskeljaatkatte te sien kry.
Kampersrus AH bied verskeie winkels en restaurante en dis net 30 km vanaf Hoedspruit en 60 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpenhek.
Slaapplek
’n Bespreking by Eyrie Birding Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Moepelweg, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Gaste dink Eyrie Birding Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kampersrus AH Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moepelweg, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom