F1 - 19 Fir Close

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

F1 - 19 Fir Close is 'n selfsorghuis in Hermanus. Dié vakansiehuis is gerieflik geleë naby verskeie gewilde walviskykplekke en geriewe in die dorp.

F1 - 19 Fir Close is 'n dubbelverdiepinghuis wat volledig ingerig is en oor 3 slaapkamers en 2 badkamers beskik. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is.

Langsaan is daar 'n eetkamertafel met 6 stoele. Die sitkamer het rottang-rusbanke en bied toegang tot 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Die huis het ook nog 'n ander beskutte patio.

Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. F1 - 19 Fir Close is 'n paar minute se ry vanaf verskeie restaurante, winkels, die Hermanus Gholfklub, Voëlklip en Grotto-strand.

Slaapplek

'n Bespreking by F1 - 19 Fir Close sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na F1 - 19 Fir Close gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 070 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false