Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fair Glen

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Fair Glen
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sheryl M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheryl M
Enkelreisiger

On conference - really only slept over.

Very pleasant, well-kept garden. Would love to see a railing at the stairs going to the top floor - for safety reasons. (Stairs rather steep). Not really well equipped for load-shedding. Not actually notified of load-shedding times - useful to know these. Fortunately, I had packed in a battery torch which came in very handy. No tissues in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n verrassing!

Fair Glen is 'n netjiese, skoon en goedbeplande gastehuis. Alhoewel ons reeds vantevore daar gebly en dit baie geniet het, het ons nie besef sommige kamers is op die eerste vloer nie. Die kamer wat ons bespreek het, was dus op met die trappe en as jy die eerste vloer bereik, is slegs die badkamer en kombuisie op die eerste vloer. Die slaapkamer is nog 'n stel trappe boontoe. Ons kan trappe klim, geen probleem, maar omdat die website hierdie besonderhede nie aandui nie, kan dit vir sommige mense 'n groot verrassing wees, ook die feit dat jou slaapkamer en badkamer nie op dieselfde vloer is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornagstop vir werk of vakansie.

Die gastehuis sal vir vreemdes in die omgewing moeilik wees om te kry, maar omdat ons die omgewing goed ken omdat ons voorheen daar gewoon het, was dit maklik om te kry. Mens is ver van enige verkeer af en dus verseker van 'n rustige nag se slaap in 'n pragtige omgewing. Daar is groot spasies rondom die gastehuis wat parkering vergemaklik, selfs al sou ons daar met ons 4x4-karavaan wou oornag op pad iewers heen. Alles in die hele gastehuis is baie netjies en spreek van omgee. Ons kamer (Arabian) se linne en komberse was luuks en ons het heerlik geslaap. Ons sal die gastehuis met graagte aanbeveel en ook weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis.

Ons is deur Nico en sy span met vriendelikheid ontvang en dadelik laat tuis voel. Nie net was die kamer bo ons verwagting ruim en luuks nie, maar ons kon in die res van die gastehuis ontspan al het ons net die aand daar gebly. Sal dit vir enigiemand sterk aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc28473ab52bba315b22417ae3131a05b45ca573d78369beb3c527a434c29233fc96bdea9d49a5342be2db902195f047704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 17 Macgillivray Road Glenferness 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.987641067308 28.03602159469