by Fair Glen | LekkeSlaap
+75

Fair Glen

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Fair Glen
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melanie L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornagstop vir werk of vakansie.

Die gastehuis sal vir vreemdes in die omgewing moeilik wees om te kry, maar omdat ons die omgewing goed ken omdat ons voorheen daar gewoon het, was dit maklik om te kry. Mens is ver van enige verkeer af en dus verseker van 'n rustige nag se slaap in 'n pragtige omgewing. Daar is groot spasies rondom die gastehuis wat parkering vergemaklik, selfs al sou ons daar met ons 4x4-karavaan wou oornag op pad iewers heen. Alles in die hele gastehuis is baie netjies en spreek van omgee. Ons kamer (Arabian) se linne en komberse was luuks en ons het heerlik geslaap. Ons sal die gastehuis met graagte aanbeveel en ook weer daar gaan oornag.

Tony K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis.

Ons is deur Nico en sy span met vriendelikheid ontvang en dadelik laat tuis voel. Nie net was die kamer bo ons verwagting ruim en luuks nie, maar ons kon in die res van die gastehuis ontspan al het ons net die aand daar gebly. Sal dit vir enigiemand sterk aanbeveel.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macgillivray-weg 17, Glenferness, Midrand, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc28473ab52bba315b22417ae3131a05b45ca573d78369beb3c527a434c29233fc96bdea9d49a5342be2db902195f047704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 Macgillivray Road Glenferness 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.987641067308 28.03602159469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem