Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fair Haven Guest House

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kowiestraat en die N12, Stilfontein, 1050, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fair Haven Guest House is slegs 2 ure sy ry van Johannesburg af op pa na die Kaap via Kimberley, langsaan die N12-snelweg, geleë. Ons gastehuis is ideaal vir funksies, aangesien dit 'n rustige plaasopset is.

Elke kamer is en suite en het 'n privaat ingang en badkamer, wat privaatheid verseker .

Chalets en houthuise is ten volle toegerus met heerlike drinkgeriewe, DStv, lugversorgers, perkeerplek met 24-uur sekuriteit en gratis WiFi.

Fair Haven Guest House is naby geriewe, wat visvang, voetslaan, gholf, wildparke, leeuparke, en vele meer, insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 36 resensies vir Fair Haven Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Kowiestraat en die N12, Stilfontein, 1050, Noordwes
  • Gaste dink Fair Haven Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Stilfontein Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kowiestraat en die N12, Stilfontein, 1050, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f6e08ded6611f44fc1783ba919eb3d28c717342061e08d019ad508e48da9dded06d87442cfa86d73d8619b6c2bc771d1e7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Cnr Kowie Street & N12 Highway Stilfontein 1050 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839099019195 26.757914449807