Fairfield Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fairfield Cottage is ideaal vir ouers van skoolkinders op sportnaweke, reisigers op soek na oornagverblyf en besoekers aan Graaff-Reinet.

Die volledig toegeruste selfsorg kothuis kan tot 6 gaste huisves en alle handdoeke en linne word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging, die kleiner slaapkamer 'n standaard dubbelbed en die oopplan-solderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kothuis bestaan uit 'n oopplan-kombuis, sit- en eetkamer area met 'n TV en sekere DStv-kanale, asook WiFi. Die kombuis is ten volle toegerus met stoof, oond, ketel, broodrooster en daar is ook 'n wasmasjien en strykyster. Gratis tee, koffie en beskuit is beskikbaar.

Fairfield Cottage is op die roete na die Vallei van Verlatenheid, asook naby skole, en stapafstand vanaf die middedorp en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Fairfield Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairfield Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za