Bloubergstrand Akkommodasie by Fairhaven | LekkeSlaap
+21
+21

Fairhaven

Selfsorg
  • Vanaf R1 840 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dunbarstraat 11C, Waves Edge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairhaven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonnige, bekoorlike tweeslaapkamerhuis in Waves Edge, Bloubergstrand, loopafstand vanaf Blouberg se strand en die restaurante. Dié huis het 'n swembad, stoep, braaigeriewe, en 'n binnehof.

Gaste geniet eksklusiewe toegang tot die huis en etes kan binnenshuis of buite op die ruim patio, of in die sonnige binnehoftuin genuttig word. Die huis het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste het toegang tot 1 privaat, volledige badkamer.

Blouberg se strand met hul pragtige uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland is net 3 minute se stap in die pad op en daar is seekantrestaurante, koffiewinkels, kroeë, en winkelsentrums, en dit is net 25 minute vanaf Kaapstad se middestand. Doendinge in die omgewing: vlieërbranderry, fietsry, gholf, en voëlkyk.

Die gasvrou sal jou ontmoet en sy sal te alle tye per selfoon beskikbaar wees.

Let wel, daar is nie 'n net oor die swembad nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Fairhaven sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dunbarstraat 11C, Waves Edge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dunbarstraat 11C, Waves Edge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAet9JGIa34ZUzSP5U2lVVhjEPAWLpX9Geikl9tps2TCkPExROOn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 840  per nag (vir 4 persone) 11C Dunbar Street, Waves Edge Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.82381987702 18.48148516372
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za