LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairhill Private Nature Reserve and Guest House | LekkeSlaap
+32

Fairhill Private Nature Reserve and Guest House

2 resensies
Selfsorg
Fairhill Private Nature Reserve and Guest House
Vanaf R5 500
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 12 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoningingrootte-bed
2 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die strand is 7 km van die verblyf af en gaste het ’n 4x4-voertuig nodig om dit te bereik. Die huis word daagliks tussen 09:30-15:00 skoongemaak. Skoonmaakdienste vir langer verblyf moet bespreek word. Die huis word nie op vakansiedae skoongemaak nie. Die deposito wat gehef word is 50% van die tarief. 'n Breekskadedeposito van R2000 word vereis vir besprekings van 4 nagte of meer. Spitseisoen: Paasfees en Desember/Januarie vakansietydperke is bobelasting toepaslik. Minimum 14 dae besprekings oor hierdie tye. Fairhill het ’n streng nie-rook beleid in die huis. Vure is ’n groot gevaar met die fynbos.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairhill Plaas 913, Langs die R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NDYzNmE2LWZkODEtNDg4NC04NmNmLWQzY2Q0MDAyMzhmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Fairhill Farm 913 Off the R43 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -34.507069 19.419461
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!