Fairview

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Fairview Cottage is in die pragtige Knysna Heights, 'n rustige voorstad van Knysna, geleë. Dis net bo die middedorp en bied pragtige uitsigte oor die dorp en die bekende Knysna Koppe, waar die see by die Knysna-strandmeer aansluit. Die eiendom is 1,8 km vanaf die middestad, 2,2 km vanaf Knysna Waterfront, 3,8 km van Thesen Island af en 21,2 km vanaf Buffelsbaai.

Wanneer jy 'n bespreking by Fairview maak is die tarief wat gekwoteer is vir die hele eenheid en dit word nie met ander gedeel nie.

Die kothuis is die onderste gedeelte van 'n huis en bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep van 4 gaste. Die eiendom is nie omhein nie en is dus nie geskik vir kindertjies of troeteldiere nie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 1 enkelbed. Die huis het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n elektriese drieplaatstoof en -oond, yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster en 'n ketel in. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste. Die smaakvolle sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met vol DStv. Dit lei na 'n tuin waar gaste kan ontspan rondom die braai.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en gaste moet asb. hul eie hout of houtskool bring. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Fairview sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairview gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false