LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairway Hotel, Spa and Golf Resort | LekkeSlaap
+149

Fairway Hotel, Spa and Golf Resort

  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seperkstraat, Randpark, Randburg, 2125, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 020 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is op die Randpark Gholfbaan, 2 km van die Cresta-inkopiesentrum in Johannesburg af en 15 minute van die middestad van Sandton af geleë. Dié sakehotel is die ideale bestemming vir konferensies, funksies, korporatiewe gholfdae en troues. Dit is in 'n veilige area geleë met boomryke strate.

Daar is 62 hotelkamers, 35 Luukse Kamers, 16 Premier-kamers, 1 Paraplegiese Kamer, 2 Vaarwater-suite en 8 Ontspanningskamers wat elkeen sy eie badkamer het. Daaglikse skoonmaakdienste en ontbyt is ingesluit by die kamertarief. Daar is ook 'n gimnasium, tennisbane en spa-geriewe beskikbaar. Die luukse ontwikkeling, wat 24 uur per dag oop is en beman word deur vriendelike ontvangspersone, kyk uit oor die gewilde Randpark Gholfbaan en is net oos van die klubhuis, op die eerste putjie, geleë.

Die hotel het 'n enorme portaal, 'n privaat binnenshuise swembad in die binnehof, 'n konferensiesentrum, raadsale, wegbreek-kamers, 'n sitkamer en 'n dek met pragtige uitsigte. Bruide kan uitsien na 'n bekoorlike kapel en die Windsor-danssaal waar hulle hul spesiale dag kan vier. Bar Verve is bekend vir skemerkelkies gevolg deur aandete by Balata-restaurant.

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is 'n lid van die Guvon Hotelle. In die geval van enige kragonderbrekings, maak die hotel van 'n kragopwekker gebruik. Ons vennootskap met ER24 bied mediese behandeling indien nodig, 24 uur per dag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Fairway Hotel, Spa and Golf Resort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Seperkstraat, Randpark, Randburg, 2125, Gauteng
  • Gaste dink Fairway Hotel, Spa and Golf Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seperkstraat, Randpark, Randburg, 2125, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyfqIFKweTmrBcmK49n9AA3wU5Em7vvrLyOdODsQg5cwPoK6PBY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Setperk Street Randpark 2125 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.113313199326 27.965945794968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!