LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairway Hotel, Spa and Golf Resort | LekkeSlaap
+93

Fairway Hotel, Spa and Golf Resort

  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seperkstraat, Randpark, Randburg, 2125, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is op die Randpark Gholfbaan, 2 km van die Cresta-inkopiesentrum in Johannesburg af en 11 km vanaf Sandton City-winkelsentrum. Dié luukse hotel is die ideale bestemming vir konferensies, funksies, korporatiewe gholfdae en troues. Dit is in 'n veilige area geleë met boomryke strate.

Die hotel bied 'n uitsig oor die Randpark Gholfbaan en dis noordoos van die klubhuis op die eerste bof.

Die hotel het 'n enorme portaal, 'n privaat binnenshuise swembad in die binnehof, gimnasium, 'n konferensiesentrum, raadsale, wegbreek-kamers, 'n sitkamer en 'n dek met pragtige uitsigte. Bruide kan uitsien na 'n bekoorlike kapel en die Windsor-danssaal waar hulle hul spesiale dag kan vier. Bar Verve is bekend vir skemerkelkies gevolg deur aandete by Balata-restaurant.

Die Fairway Spa bied topklas-behandelings, gekies uit spesialiteite regoor die wêreld, elkeen heeltemal herstellend, wat deur wêreldklas-personeel in een van die 11 privaat behandelingskamers uitgevoer word.

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is 'n trotse lid van die Guvon Hotelle. In die geval van enige kragonderbrekings, maak die hotel van 'n kragopwekker gebruik. Ons vennootskap met ER24 bied mediese behandeling indien nodig, 24 uur per dag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Fairway Hotel, Spa and Golf Resort
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Seperkstraat, Randpark, Randburg, 2125, Gauteng
  • Gaste dink Fairway Hotel, Spa and Golf Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 156 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seperkstraat, Randpark, Randburg, 2125, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC57CtNlZHggosOJGiiJ8qHzM8B6j1QG8COJy88f1iBAigkzZeS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Setperk Street Randpark 2125 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.113313199326 27.965945794968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!