Fairway Road Self-catering Holiday Home
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-weg 23, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Fairway Road Self-catering Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Table View, 4 km van die strand af.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en die hoofslaapkamer en die huis het WiFi.
Die perseel het 'n swembad en 'n klimraam vir die kinders. Daar is ook 'n waterglyplank vir die kinders. Die swembad is agter geslote hekke vir sekuriteitsdoeleindes. Die perseel is troeteldiervriendelik en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Daar is 'n groot koivisdam en parkeerplek is beskikbaar agter elektriese hekke. Die perseel is veilig en het 'n elektriese heining en geslotekringtelevisie.
Die huis se ligging bied maklike toegang tot winkels, restaurante, kroeë en die strandfront.
Slaapplek
’n Bespreking by Fairway Road Self-catering Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Fairway-weg 23, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-weg 23, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom