Fairway Self-catering Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fairway Self-catering Holiday Home bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Table View op pad na die Weskus. Dit is stapafstand van die winkels af en minder as 5 km van die strand af.

Die vakansiehus het 4 dubbelslaapkamer en 2 enkelbeddens, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en eetkamer. Die kombuis het 'n oond en stoof, mikrogolf, yskas, ontbytkroeg en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV en DVD-speler en gaste het toegang tot WiFi en DStv.

Die huis het 'n beskutte tuin, groot trampolien, 'n groot klimraam, 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en elektriese omheining.

Slaapplek

'n Bespreking by Fairway Self-catering Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairway Self-catering Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]