Suidelike Drakensberge Akkommodasie by Fairways Drakensberg | LekkeSlaap
+20

Fairways Drakensberg

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Suider Drakensberge, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fairways is op 'n 860-hektaar Wêrelderfenisgebied en spog met 'n fantastiese uitsig oor die 18 putjie-gholfbaan in die suider Berg. Die kontraste van die seisoene hier is besonders asemrowend; van November tot Maart het ons welige groen rollende heuwels en blou hemele. Van April tot Junie verander die blare na ryk rooi en gebrande oranje. In Julie word die Drakensberge met sneeu versier en bedek soms die gholfbaan soos 'n wit tafeldoek.

Fairways bied verblyf in 'n volledig gemeubileerde selfsorg-chalets wat elk 'n volledig toegeruste kombuis het. Elke chalet het ook 'n wasmasjien, tuimeldroër, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, 'n kluis en braaigeriewe. WiFi kan by ontvangs gekoop word.

Fairways het verskeie restaurante en koffiewinkels op die perseel.

Daar is ook 'n gimnasium, adventure-gholf, tennis, rolbal, perd- en ponie-ry, swembaddens, kanovaart, hengel, bergfietsry, 'n Rhinkhals-zipline, boogskiet, pool-tafels en 'n speletjieskamer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Fairways Drakensberg
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg, Suider Drakensberge, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairways Drakensberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Suider Drakensberge, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABu4E1JBArUkh9Ek9GHnBLRDbYBMHEggEyS2VAdcksb0ewPYwxa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Drakensberg Gardens Road Southern Drakensberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.755883177253 29.237018792763
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za