Umhlanga Akkommodasie by Fairwood Guesthouse | LekkeSlaap
+74
+74

Fairwood Guesthouse

Selfsorg
  • Vanaf R10 900 per nag (vir 22 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairwood Guesthouse is 'n moderne selfsorghuis in Umhlanga, oorkant La Lucia Mall en net 2 minute se ry van die strand af.

Dié huis is ideaal vir 'n familie, vriendegroep en sporttoergroepe aangesien dit slaapplek vir 21 gaste bied. Daar is 6 ruim slaapkamers, elk met lugversorging.

Kamer 1, 4 en 5 het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 2 en 6 het elk 'nen suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 3 se en suite-badkamer het slegs 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het almal enkelbeddens wat op versoek saam opgemaak kan word. Al die slaapkamers het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot eetarea met 'n tafel en stoele en die huis het gratis WiFi.

Daar is 'n lieflike tuin met 'n koidam en 'n groot swembad op die dek met 'n see-uitsig en braaigeriewe.

Daar is voltydse personeel wat die kamers daagliks skoonmaak en ontbyt voorberei. Hierdie diens is by die tarief ingesluit. 'n Wasgoeddiens en masseerterapeut kan teen 'n ekstra koste gereël word en daar is veilige parkeerplek vir 10 voertuie. Die huis het sy eie sekuriteitswag.

Slaapplek

’n Bespreking by Fairwood Guesthouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 900
per nag (vir 22 persone)
Vanaf R10 900
per nag (vir 22 persone)
Vanaf R10 900
per nag (vir 22 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1PQAzfryPBem1ixhPauASqOTmNcBnoWLzFSCxfIdl5yRdIROkV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R10 900  per nag (vir 22 persone) 2 Fairwood Place Umhlanga 4153 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -29.753760900682 31.061257504299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za