Fairy Knowe Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie doendinge op die Tuinroete.

Verblyf by Fairy Knowe Hotel word aangebied in gesinskamers, dubbelkamers en rondawels. Die dubbelkamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die rondawels is vrystaande en ingerig met 'n dubbelbed en/of 'n dubbelstapelbed en enkelbeddens. Geriewe in elk van die kamer-tipes sluit 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

'n Ontbyt word in die oggende bedien. Geriewe by die hotel sluit 'n kroeg met volop voorraad, swembad, tennisbaan, en tafeltennis in. Vir ons sakereisigers is daar 'n konferensiekamer. Dit kan ook gebruik word vir troues en ander sosiale byeenkomste.

Daar is 'n reeks prettige doendinge wat op die perseel geniet kan word. Gratis parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die Fairy Knowe Hotel is naby strande, 'n natuurreservaat en vele ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairy Knowe Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 R458 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za