Fairydust Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fairydust Manor is in die stil dorpie Sannieshof in die Noordwes-provinsie geleë. Die meenthuis bied gemaklike verblyf vir reisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 5 individueel versierde kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n kombuisie. Sekere DStv-kanale is beskikbaar in 4 van die 5 kamers. Gaste het ook toegang tot ons braaigeriewe en maaltye kan op versoek gereël word. Ontspan gerus in die gemak van ons gemeenskaplike sitarea of in die tuin.

Veilige parkeerplek word ook voorsien. Die perseel is sowat 24 km van Baberspan Bird Sanctuary en sowat 265 km van Johannesburg af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairydust Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za