LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairyheights | LekkeSlaap
+37

Fairyheights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fairyheights is 'n spog-vakansiehuis in Myburgh Park, Langebaan. Gaste het toegang tot die eenheid op die grondverdieping van die dubbelverdiepinghuis.

Die huis bied verblyf aan 4 gaste en bestaan uit 2 groot slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 bababed en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 kindermatras, asook 'n TV teen die muur. Die badkamer het 'n toilet, 'n bad, 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet met wasbak.

Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ruim en het 'n eetarea met sitplek vir 4.

Die huis lei na 'n pragtige stoep met 'n uitsig oor die tuin en daar is buitemeubels en 'n Jacuzzi. Daar is 'n braai-area en gratis WiFi word voorsien. Die Fairyheights-eenheid bied veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Fairyheights sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Fairyheights
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairyheights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA685f2c2a06876644bf2b40e5497c1d4a7300646874f691a1b5e2b05274fb6e1f615545fe0a82ee516ce7cbaa25106fcc6a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 20 Park Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.104501856869 18.040062879971
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem