St. Helenabaai Akkommodasie by Faith at Shelley Point | LekkeSlaap
+40
+40

Faith at Shelley Point

Selfsorg
  • Vanaf R3 330 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat 6, Shelley Point, St Helenabaai , 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Faith at Shelley Point is 'n selfsorghuis op die Shelley Point Gholflandgoed in St Helenabaai. Die huis is in die tweede ry van die strand af en is geskik vir 10.

Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers, 3 volle badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers is op die boonste verdieping en het elk 2 enkelbeddens. Dié 3 slaapkamers het toegang tot die balkon wat na die see front. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed, 'n klein sitarea en 'n privaat balkon. Die vyfde slaapkamer is op die onderste verdieping en het ook 'n dubbelbed. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is om kos mee te kook en daar is 'n aparte opwasarea. Die ruim oopplan-leefarea het 'n groot etenstafel en 'n kaggel. In die aangrensende sitarea is daar 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n binnebraai-area. Die leefarea lei na 'n beskutte braai-area buite.

Die huis spog met 'n dubbelmotorhuis vir 2 klein voertuie en 'n ekstra parkeerplek voor die motorhuis vir nog 'n kar.

Slaapplek

’n Bespreking by Faith at Shelley Point sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 13de Straat 6, Shelley Point, St Helenabaai , 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 330
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 330
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 330
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat 6, Shelley Point, St Helenabaai , 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8W8OBCrTsQBVkEdMh3L9YRHjSGblULlLvTBpk2L0iDKzQO7ejg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 330  per nag (plek vir 10) 6, 13th Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.706017330174 17.973983094937
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za