Glentana Akkommodasie by Fakari | LekkeSlaap
+20
+20

Fakari

Selfsorg
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 130, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fakari is in Groot-Brakrivier naby Mosselbaai. Die eiendom is slegs 200 m van die strand af en 14 km vanaf George Lughawe.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die huis bied toegang tot 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin.

Die streek is bekend vir matige klimaat deur die jaar, lieflike strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Botlierskop Privaat Wildreservaat, Groot-Brak strande en Tuinroete-wynlandgoedere in.

Slaapplek

’n Bespreking by Fakari sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 130, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 130, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7bc0a9a592ba5452bd7dbf3e577732e391f0f80a3c7a6a7a6668cb0f207f9213bc800c7345e85bcc7667d0178ec020d3d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 8) 130 Gleniqua Road Outeniqua Strand 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0494709 22.2941569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za