Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Falcon Crest

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Falcon Crest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marzane M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzane M

Perfekte selfsorg woonstel.

So lekker gebly! Sentraal geleë, veilig en lekker eetplekke naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Saam met vriende

Mooi omgewing met alle dienste baie naby.

Die blyplek is netjies. Die skottelgoed, wasseep en handewasseep was baie min. Ander huurders in gebou bietjie lawaaierig. Verder geen probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te oornag. Baie dankie aan Riaan vir die moeite op 'n Sondag. Ons waardeer dit baie.

Plek is baie netjies en die ligging was perfek vir ons behoeftes. Sal beslis weer julle kontak vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese eenheid met 'n mooi uitsig!

Baie netjiese plek. Skoon en goed toegerus. Was baie aangenaam. Beveel die plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Gesin met tieners

Aangename, veilige verblyf.

Die woonstel was goed toegerus, skoon en met al die geriewe wat belowe is. Die kuier was aangenaam en rustig, omdat dit 'n veilige omgewing was. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caylin L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin L

Baie “lekke”!

Sal die blyplek enigetyd vir enigiemand aanbeveel. Dit was netjies, veilig, gerieflik en groot genoeg vir ons 4. Riaan was ook baie vriendelik. Ons het baie “lekke” gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tyger Falls-boulevard 4, Tyger Waterfront, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dabebca5c7a6ab5b2ec96c0fd8c09c3a042892697934e7928237fa5da80916de9f42383e59d38d04afe0e785bd432020367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Tyger Falls Boulevard Tyger Waterfront 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.875014972754 18.630702894859