Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Falling Feather Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotielaan 42, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Falling Feather Inn is in die luukse woonbuurt Val de Grace in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf naby die Internasionale Konferensiesentrum, Persequor Park, 'n botaniese tuin en die Innovation Hub. Die gastehuis bied ook maklike toegang tot die N1- en N4-hoofweë.

Verblyf word gebied in stylvolle en gerieflike slaapkamers. Elke slaapkamer spog met 'n moderne en klassieke ontwerp en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, kraakvars perkallinne, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, sekere DStv-kanale, internettoegang en 'n elektroniese kluis. 'n Heilsame ontbyt word in die eetarea bedien. Gaste kan voor die kaggel sit en aan 'n glasie sjerrie teug of in die lieflike tuin braai en onder die pergola ontspan.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie. Daar is ook verskeie besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos die Universiteit van Pretoria, UNISA, die Universiteit van Tegnologie, ambassades, Atterbury-teater, winkelsentrums, restaurante, hospitale, gimnasiums, sportgronde en gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Falling Feather Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 7

Ligging

  • Tambotielaan 42, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
  • Gaste dink Falling Feather Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotielaan 42, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9810a755fd5ddeb93a60777226842eb141939fe567f80c120be09025dad161927afc7938ea3f436fe5df805885abbac9e05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 42 Tambotie Avenue Val de Grace 1 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.748279 28.289055
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem