Falling Waters Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Falling Waters Guest Lodge is 'n B&B in St Michael's-on-Sea in Margate. Dié plekkie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie na aan verskeie besienswaardighede langs die Suidkus.

Ons verblyf beskik oor 13 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Daar is twee tipes kamers beskikbaar. Die eerste tipe bied slaapplek vir 2 persone en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede tipe het 'n koningingrootte-bed met 'n slaapbank of stapelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamer voorgesit. Ander etes kan ook teen 'n ekstra koste bedien word. Die lodge het ook 'n skemerkelkiekroeg en braai-area, 'n Jacuzzi en 'n swembad.

Falling Waters bied 'n wasgoediens op versoek, asook veilige parkeerplek op die perseel. Ons is naby die strand, restaurante, winkels, kroeë en ander geriewe en besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Falling Waters Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za