Stellenbosch Akkommodasie by Familie Huis in die Hartjie van die Wynlande | LekkeSlaap
+14
+14

Familie Huis in die Hartjie van die Wynlande

Selfsorg
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Digteby Landgoed 34 , Vlottenburgweg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Familie Huis in die Hartjie van die Wynlande is op 'n sekuriteitslandgoed in Stellenbosch met 'n uitsig op die berge en oor die wingerd en olyfboorde. Dis net 4 km buite Stellenbosch se middedorp.

Dié moderne huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n stoep en braai-area lei. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Die vierde kamer is op die onderste verdieping en het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 en 'n ingeboude braai, en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die beskutte tuin en swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Familie Huis in die Hartjie van die Wynlande sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Digteby Landgoed 34 , Vlottenburgweg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Digteby Landgoed 34 , Vlottenburgweg, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA170762606d2639bd9b6b5957f924a057046b30f862e254c08f08eff160dbf8bfa71c6294a4c1ff20174b27091c0c9a1220c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 300  per nag (plek vir 8) 34 Digteby Estate Vlottenburg Road 7604 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.959241173369 18.797175578083
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za