Blouwaterbaai Akkommodasie by Familie Strandhuis | LekkeSlaap
+27
+27

Familie Strandhuis

Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pieterstraat 11, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons Familie Strandhuis is in die kusdorpie Saldanha langs die Weskus geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n leefarea, kroeg, kombuis en dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers op die boonste verdieping het dubbelbeddens. Die tweede en derde badkamer op die boonste verdieping word gedeel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV met DStv, wasmasjien, skottelgoedwasser en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, vlieërbranderry, seilplankry, seil en diepseeduik in. Nabygeleë besienswaardighede is die Weskus Nasionale Park, Langebaan Gholfklub, Weskus Fossielpark en Mykonos Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Familie Strandhuis sluit in:

Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
3 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pieterstraat 11, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pieterstraat 11, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NjFkNzA3LWM3MjUtNDRiYi05YTM4LTdkMjE3NGJlYTY2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 11 Pieter Street Blouwaterbaai 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.995333 17.967806
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za