Lochnerhof Akkommodasie by Family House Near Beach | LekkeSlaap
+14
+14

Family House Near Beach

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greystraat 69, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Family House Near Beach is in die Strand in Kaapstad geleë en is perfek vir 'n gesinsvakansie. Dié huis is naby Stellenbosch se wynroete, verskeie winkels, restaurante en die strand.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 beskikbaar is vir gaste se gebruik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DSTV. Gratis Wifi is ook beskikbaar.

Daar is 'n onderdakse-vermaakarea met 'n ingeboudebraai en stoepmeubels.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Family House Near Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Family House Near Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Greystraat 69, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Family House Near Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greystraat 69, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0a45787d55cd032bf391b8100c54bc5c5eb54da20dba8e821391b895bccd41dd74a289b6c64e108aa1869a002225aec95a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 69 Grey Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-15:00 10:00 -34.104763922665 18.825872361342
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za