Strand Akkommodasie by Fanta Sea | LekkeSlaap
+20

Fanta Sea

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 39, Ronel Hof 3, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fanta Sea is 'n selfsorgwoonstel in die Strand, bied verblyf aan 4 gaste en is 160 m vanaf die strand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel met 'n bad en oorhoofse stort. Die een kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met DStv.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Fanta Sea is 1 km vanaf Waterworld Strand en putt putt. Strand bied 'n verskeidenheid doendinge van visvang tot wynproe en is slegs 6 km vanaf Somerset Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Fanta Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Fanta Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • De Beers-weg 39, Ronel Hof 3, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fanta Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 39, Ronel Hof 3, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaGLfmuSrpicHrSI2Y0JN0kCsa3o0hkH7TMWXZrRU0ky2Bg1EZo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 39 De Beers Road Ronel Court 3 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.1093993934 18.82285883317
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za