LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fantasties Gastehuis | LekkeSlaap
+27

Fantasties Gastehuis

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Fantasties Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Stefanus B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus B
Enkelreisiger

Baie basies maar netjies en skoon.

Die TV het nie gewerk nie en kon ook nie herstel word nadat ek dit rapporteer het nie. Klein dingetjies soos seep en sjampoe was van 'n baie swak gehalte. Oor die algemeen egter was dit nie 'n onaangename ervaring nie maar daar is definitief beter opsies.

Janet D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring gewees.

Ons het 'n heerlike tyd gehad tydens ons verblyf!

Rentia B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B
Besigheidsreis

Pragtige kamer met al die details wat jy verwag. Lekker koekies! Lekker dat daar 'n ordentlik tafel was waarop mens kon werk.

Fantasties se personeel was baie professioneel en ons het baie welkom gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful room with all the details I would expect. Loved the biscuits! Great to have a proper table to work at.

The Fantasties personnel were very professional and I felt very welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akkerboomstraat 81, Zwartkop X4, Centurion, 1507, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlZmNhMzljLWY1OTEtNGQ2Yi04NzNkLWJlNTNjOTkwNGJhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 81 Akkerboom Street Zwartkop X4 1507 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.86937 28.1851
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!