Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faodail Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Faodail Guest House is 'n gerieflike selfsorghuis in Velddrif, 'n klein dorpie aan die Weskus.

Verblyf word in 2 eenhede, 'n kothuis en ateljee, met 'n tussendeur aangebied. Die eenhede kan saam bespreek word en daar is gratis, onbeperkte WiFi.

Faodail Cottage het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en daar is 'n stapelbed in die leefarea vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het 'n kaggel, asook 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n privaat tuin met ingeboude braaigeriewe.

Faodail-ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ateljee het nie 'n privaat tuin of braai-area nie, maar gaste kan die braaigeriewe en gazebo in die gemeenskaplike voortuin gebruik. Die ateljee het nie 'n TV nie, maar daar is wel onbeperkte vesel-WiFi.

Faodail Guest House is 850 m vanaf die gewilde Bokkomlaan met verskeie restaurante en winkels en bied 'n uitsig oor die Bergrivier en die omliggende vleilande.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Faodail Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Faodail Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 195, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74bca5bacd1e6759980ba345754dca515f31ff49c8599b47ec2bc7609f5d44844ec8daddbf9f3344e99067eaac14f12854c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 195 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.7862004 18.1858574