Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far Away Place

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Far Away Place is 'n selfsorgeenheid in die hartjie van die idilliese Midlands Meander wat 'n lieflike uitsig oor die Karkloofvallei bied. Die damme op die perseel is ideaal vir forelvisvang. Hierdie verblyf maak van 'n omsetter en sonkrag tydens beurtkrag gebruik.

Gaste kan tussen 3 aparte selfsorgkothuise kies. Die kothuise is 80 tot 300 m vanaf die eienaars se hoofhuis en die bome en tuinstruike bied privaatheid. Nguni-kothuis is 300 m vanaf die hoofhuis en bied die meeste privaatheid. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, kookplaat, mikrogolfoond, ketel, Nespresso-masjien en broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n Samsung slim-TV met Netflix en 'n kaggel. Beperkte LTE Wi-Fi is beskikbaar.

Daar is 2 damme op die perseel en indien gaste wil, kan hulle hier swem. Een word jaarliks met forel gevul.

Die eienaars is kranige bergfietsryers en gee graag raad oor die omliggende roetes in die woud. Die kothuise is 5,4 km vanaf Terbodore Coffee Roasters in Old Currys Post-weg en 16,2 km vanaf Nottingham Road.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Far Away Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Far Away Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39712772c81b9e936e6aebcedbf1d224ec89b598834db32fa8833b12f31b226c51a87a70dda1f320a7aac3d95b20d912cb04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Old Currys Post Road Whinstone Estate 3295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.323776230424 30.118841288361