Farm Style Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Farm Style Garden Cottage is in die hartjie van Wellington geleë.

Die kothuis is op 'n residensiële perseel en is apart van die hoofwoonhuis en bied verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het 'n basiese selfsorg-kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien, mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of gaste wat ’n funksie bywoon. Ongelukkig is ons kothuis nie geskik vir 'n vakansie nie. Ons het 'n baie streng beleid teen rook binne en buite die eenheid.

Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n haardroër. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is gratis, onbeperkte WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek. Netflix is beskikbaar. Tee, koffie en melk word voorsien met aankoms.

Ons is baie sentraal, aan die buiterand van die sakedeel van die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Farm Style Garden Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Farm Style Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false