LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Farm Style Garden Cottage | LekkeSlaap
+32

Farm Style Garden Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Farm Style Garden Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
George N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het by vriende in die omgewing gekuier.

Dis so mooi in die wingerde, veral na die winter as die nuwe lewe uitkom op die plase en in die natuur.

Lavinia B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavinia B
Saam met vriende

Excellent service.

We got there late but everything was communicated to us via WhatsApp.

Terence A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really nice and quiet, very nice.

With the Covid pandemic and all, we felt save to go there and enjoy ourselves. The place was nice and clean.

Bennie G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy rustigheid soek en luukse dinge in die lewe, en as jy die klein dinge in die lewe waardeer is dit die plek vir jou!

Daar is 'n baie interessante museum en, alhoewel ek in die Kaap gebore is, was dit my eerste keer daar. Dit was verskriklik interessant. Die dorp is in loopafstand as jy nie omgee vir bietjie oefening nie of met wiele onder jou gebore is nie, en baie ander klein interessante plekkies! Baie rustig en veilig!

Orette K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay. Very clean.

Perfect for sleep and go.

Adele G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies

Die verblyf was pragtig, skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Heerlike koffiemasjien en water en melk in die yskas. Dit was baie aangenaam en sal dit beslis aanbeveel. Ek is wel bietjie ligsensitief en sou graag die kamer donkerder wou hê, aangsien daar buiteligte is wat heel nag aan is, maar verstaan dit is ook nodig vir sekuriteit en dit het baie gehelp toe ons laat die aand geareveer het. Miskien die venster bo die deur en bed toemaak met ’n blinder? Behalwe vir dit was dit rerig puik.

Dawid B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë naby alles. Uitstekende diens. Klein hanteerbare plekkie, net genoeg vir twee.

Die oulikste plek met goeie diens en goeie ligging. Baie goed as jy net wil slaap en bedags die plase en ander plekke besoek. Ook uitstekend as jy vir troue, vergadering of werk in die omgewing moet wees. Sal enige tyd weer daar bly. Baie goeie waarde vir geld.

Angelique S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie vriendelike diens.

Eliz-mari W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliz-mari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie om oor te slaap.

Baie vriendelike mense, deel wel die erf met ander inwoners, maar jy weet nie van hulle nie. Baie veilig gevoel. Kamer baie skoon en netjies. Kon net nie TV kyk nie, moet jou eie Netflix log in details hê om die tv te gebruik wat ons nou nie gehad het nie.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Hallo
Dankie vir die mooi terugvoering. Ek is jammer om te hoor dat julle nie toegang tot die Netflix gehad het nie. Farm style het hulle eie rekening met hulle eie wagwoord. Wanneer die sisteem "update" of wanneer dit "loadshedding" is skop die program soms uit, julle kan my enige tyd kontak dan kom sit ek net die wagwoord in, want Netflix is deel van die diens waarvoor julle betaal het. So vreeslik jammer dat julle nie kon kyk nie.
In die bundel wat ek los op die bed met al die informasie en wagwoorde in, het daar ook gestaan hoe om die TV en Netflix te werk. (Ek skryf die resensie vir toekomstige inwoners, sodat hulle weet die klient hoef nie hulle eie rekening te gebruik om toegang tot Netflix te kry nie, whatsapp my net - Gratis Wi-Fi beskikbaar, dan kom sorteer ek gou die probleempie uit.

Farm Style Garden Cottage
Corlia H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissende ruskans in 'n pragtige tuin.

Baie effektiewe, vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om ons behoeftes te bevredig. Gerieflike, privaat woonstel in die goedversorgde tuin. Baie dankie!

Chenise O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenise O
Besigheidsreis

Vriendelike diens.

Vriendelike en behulpsame diens ontvang.

Madele V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, alles mooi skoon en netjies. Perfek vir 'n nag of twee se oorslaap. Dankie!

Sal beslis aanbeveel. Bekostigbaar en lekker gebly!

William S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, friendly home from home.

My daughter and her partner stayed over to attend a wedding in the area. She loved the cottage - most welcome was the air-conditioner as it was very hot. Loved the room, clean and fresh - owner friendly and helpful. Will definitely return.

Marí F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marí F
Enkelreisiger

Netjies, skoon en gerieflik

Netjiese skoon kamer en goed toegerus met alles wat nodig is. Lekker koffie masjien. Goeie diens ontvang. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugflits - waardeer dit baie.
Sien uit om julle enige tyd weer terug te ontvang.

Farm Style Garden Cottage
Nicola B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A bit disappointed.

I will recommend if you don't mind not being able to watch movies on Netflix, which we were told we could and not having milk with your cup of coffee.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Thanks for taking the time for the review.
There is a manual on the bed with how to work the Netflix. If there was a problem, you could of whats app me as the internet service is free. I was not aware of this problem. Neither the fact that you did not receive a free small milk in the fridge.
Communicating can always go a long way, and I could of fixed your problems had I been aware of it. So Sorry to hear only about it on the review after the stay.

Farm Style Garden Cottage
Suzette S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig baie lekker.

Verblyf was ontspanne netjies en het baie veilig gevoel. Sal weer daar gaan bly.

Marieta V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta V
Saam met vriende

Alles was netjies en skoon. Het aan ons behoeftes voldoen.

Charney was goeie gasvrou. Lekker om lugrëeling te hê. Kon nie Netflix kyk nie - maar dit was nie 'n probleem nie.

Hilana M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat 'n mens nodig het en meer.

Lieflike kamer met als wat jy benodig tot 'n Nespresso-masjien!

Bongani B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage offers privacy in a tranquil and safe environment. The rooms are tidy and the kitchen well-stocked with all the utensils, plus you get free milk and bottled water.

The roomy was perfect for us, nice furniture, comfy bed and beautiful artwork on the walls and elsewhere. There are other tenants staying on the property, but since the place was so peaceful and quiet, one could not believe you were sharing this property with others. The owners constantly check on you to see if you are still okay and if you want anything else. I will certainly check in there when next I'm in Wellington.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Thank you for a well summed up review! Much appreciated. You are always welcome with us.

Farm Style Garden Cottage
Bronwyn P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very homely, quiet and lovely.

Excellent service. Wonderful location.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Thanks Bronwyn for the lovely review.

Farm Style Garden Cottage
Helen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a little tired but perfectly adequate for 1 night. Definitely not for longer stays.

The bathroom is old and the shower and hot water pressure not great at all. I wouldn't pay more for the accommodation. At R500 it's at the top end of what I would pay for this accommodation. Not recommended for long stays but it was clean and comfortable. Check-in went smoothly but no personal contact with owner which we did not mind. A rusk in the room for morning coffee would be an added complimentary touch. Two bedside pedestals and reading lights would be preferable, I would swing the bed around to facilitate this.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Good day Helen,

Thank you so much for the comments. Rusk idea sounds great, thanks.
We are redoing the floor in Feb.
Unfortunately, the water pressure is low (also in the description when making a booking) will get a plumber out to look into this.

Kind regards
Farm Style Cottage

Farm Style Garden Cottage
Shane H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf is fantasties, eienaar baie vriendelik en baie veilig om te parkeer.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek is baie bly om te hoor julle het lekker gebly, julle is enige dag weer welkom.

Farm Style Garden Cottage
Ganief S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ganief S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het geen probleem gehad om daar te bly nie.

Soos gesê, het ons geen probleem gehad om daar te bly nie. Die enigste probleem wat ons gehad het, was die water uit die kraan wat ons siek gemaak het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had no problem staying there.

As stated, we had no problem staying there. The only problem we had was the water from the tap which made us sick.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Good day Ganief,

Thank you for visiting us. So sorry to hear the municipality water made you sick.

Farm Style Garden Cottage
Esmerie W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ek en my man het ons verblyf baie geniet. Julle plekkie is asemrowend, sal definitief weer kom kuier.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Goeie dag Esmerie,

Baie dankie vir die mooi review. Enige tyd weer welkom

Farm Style Garden Cottage
Hugo R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Nie sleg gebly nie. Stort se druk nie waffers nie. Kon nie die lugversorger laat werk nie. Alles wat nodig is, is daar.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is jammer om te hoor oor die druk, ons sal kyk daarna. Die lugversorger is splinternuut en dit is goed dat jy melding maak daarvan sodat ek die manier hoe om dit te gebruik kan opskryf in die inligtings gids wat ek vir ons gaste los. Soos ek altyd vir al my gaste sê: indien daar probleme is, kontak my asseblief sodat ons dit kan regstel. My nommer in die inligtings gids. Ek was egter nie bewus van enige van die 2 probleme nie. Ek sou graag dit wou regstel terwyl julle besoek het.
Vriendelike groete

Farm Style Garden Cottage
Tiffany A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great and peaceful stay, and it definitely was a wonderful stay.

It was an amazing and peaceful stay. A very beautiful and cosy room. The hosts were very friendly and welcoming.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Thank you for visiting and for the lovely review.

Farm Style Garden Cottage
Bjorn W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bjorn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay in Wellington.

Comfortable room and bathroom with effective air-con for, in our case, heating. Well equipped with excellent coffee maker and frother for homemade cappuccino.

Helene V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Saam met vriende

Aangenaam verras!

Charney het aan alles gedink om haar gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak met 'n hele paar bederfies wat 'n lekker verrassing vir ons was. Baie dankie, ons het heerlik geslaap en veilig gevoel!

Aubrey S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die plekkie was baie netjies en skoon met ons aankoms. Dit is ideaal vir oornagverblyf en dit is naby die eetplekke ens. Net jammer ons het nie die gasvrou Charney ontmoet nie.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle boodskap. Ek was ongelukkig siek in bed, maar vertou dat my man julle tuis laat voel het met aankoms. Bly julle het lekker geslaap.

Farm Style Garden Cottage
Marna T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna T
Gesin met tieners

Baie netjies, heerlike koffie en lieflik rustig.

Dit help altyd as mens veilig kan voel weg van die huis af, dis tog waaroor 'n naweek-wegbreek gaan, om rustig en kalm te verkeer en dit is wat Farm Style Garden Cottage ons gebied het. Daai absolute rustigheid en kalmte weg van die huis af, met die gerief wat nodig is daarby. Die ontvangs was heerlik hartlik en warm en het ons spesiaal laat voel. Baie dankie vir 'n heerlike spesiale naweek.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Dankie Marna vir jou spesiale resensie. Kom kuier gerus gou weer. xx

Farm Style Garden Cottage
Marlise S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het en nog meer.

Ons het heerlik oorgeslaap. Alles was mooi skoon en ons het niks kort gekom nie.

Anthea F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea F
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Vriendelike gasvrye mense, tuis gevoel soos by my eie woning.

Baie aangename tyd gehad. Warm, gerieflike plekkie. Stapafstand van als. Vriendelike gasvrou. Wonderlike plek. Sal definitief weer dit gebruik.

Farm Style Garden Cottage's terugvoer

Dankie vir julle boodskap. Kom gerus weer.

Farm Style Garden Cottage
Seona J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Seona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het 'n vriendelike verwelkoming ontvang en is doeltreffend bygestaan. Die verblyf was fantasties. Pragtige plek vir 'n oornag-verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

We where given a friendly welcome and was assisted efficiently. The accommodation was fantastic. Lovely place for a over night stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jo V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Charney van Farm Style Garden Cottage was baie vriendelik en verwelkomend met ons aankoms. Die cottage was skoon en het basies alles ingehad vir ons nag se verblyf. Dit is 'n mooi skoon plekkie in die hartjie van Wellington en ja ek sal dit aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergstraat 13, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc01ca9dabe4e1b1ebb99e2f1cd4d60408b8c24596b40a10f39a309b98e9a3ce81fc845d22d5836b839321d4f51f258bf6f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 13 Berg Street Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -33.638994429136 19.013314733096
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!