Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm View Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Farm View Guest House bied moderne, skoon, veilige en gerieflike verblyf vir die sakereisiger.

Dit is in die stadsgedeelte van Oos-Londen geleë en is sentraal tussen die kommersiële areas van Vincent en Beacon Baai.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied. Die Deck-kamer, die Studio-eenheid en die tweeslaapkamer-studio. Die Deck-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en Wi-Fi.

Die Studio-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en Wi-Fi. Parkeerplek is beskikbaar.

Die tweeslaapkamer-studio beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Daar is parkeerplek vir 'n voertuig en addisionele parkeerplek kan vir waentjies gereël word.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens, kombuisgeriewe, WiFi en 'n braai-area in. Gaste is ook welkom om op die perseel te swem.

Daar is 'n omsetter en kragopwekker wat tydens beurtkrag inskop. Daar is ook watertenke in die geval van wateronderbrekings.

Nabygeleë aktiwiteite sluit bergfietsroetes en baarshengel in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Farm View Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Farm View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snowwater-weg 1, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVosktxjj8C4PUDeqrAIihwoHZO96mgkVf24613fVe6wLLjEVlm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 Snowwater Road Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.94674840508 27.896443148479