Ramsgate Beach Akkommodasie by Fascadale Heights | LekkeSlaap
+7
+7

Fascadale Heights

Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadale-weg , Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fascadale Heights is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ramsgate. Die kompleks is sowat 300 m vanaf Ramsgate se hoofstrand en restaurante.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en word gedeel.

Die woonstel het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n privaat balkon. Die kompleks het 'n wassery en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Fascadale Heights sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Fascadale-weg , Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadale-weg , Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9adc253133cf17923622a57d7c5b6e4fe363392c104e19d336239521c24a1dd65cfa080423b56d4bbf3475cf96aa322ae03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 5) Fascadale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.891030515826 30.34655879266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za