Fascadale Self-catering Flats

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fascadale Self-catering bied selfsorgverblyf in die kusoord Margate. Die strand en restaurante is ideaal geleë net 'n kort entjie van die eenheid af.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 of 4 gaste. Die gesins-eenheid beskik oor 2 slaapareas, een met 'n dubbelbed en die ander een met 2 enkelbeddens. Dié eenheid het 'n aparte moderne badkamer met 'n stort. Die tweede eenheid het 'n dubbelbed met sy eie badkamer het 'n stort.

Albei eenhede het goed toegeruste kombuise vir selfsorgdoeleindes. Daar is ook 'n TV met DStv, sowel as 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area op die perseel. Veilige parkeerplek en watertenks is ook beskikbaar.

Gaste kan lekker gaan swem, duik, visvang, snorkel, bootry, kanovaart, voëlkyk en gholfspeel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fascadale Self-catering Flats gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]