Fouriesburg Akkommodasie by Fat Mulberry | LekkeSlaap
+90
+90

Fat Mulberry

  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Fat Mulberry bied luukse verblyf in die rustige Oos-Vrystaatse landerye met asemrowende uitsigte op die Malotiberge. The Fat Mulberry is net buite Fouriesburg naby Clarens en Afri-Ski geleë.

Die verblyf bestaan uit 5 stylvolle boetiekstylwoonstelle wat individueel versier is en ideaal is vir sakereisigers, paartjies op 'n romantiese wegbreek en vriende en familie wat saam wil kuier. Elke woonstel het 'n kaggel en elektriese kombers vir koue wintersaande. Daar is WiFi, DStv en braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Jong kinders kan op matrasse of bababedjies slaap.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. 'n Wasserydiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Fat Mulberry
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Fat Mulberry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2 Strydom Small Holdings, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAURb9cTWbYWUHM1CXs6uASwPLVb0ckqSdWDfj4vdUvonjv6Q8SG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Plot 2 Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.630198 28.216326
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za