Feathers B&B
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruisstraat 15, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R750R525 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Feathers B&B is 'n gastehuis in die hartjie van die Wieg van die Mensdom, naby verskeie toeriste-aantreklikhede soos Maropeng, Silverstar Casino, Magaliesberge, rekspring en verskeie winkelsentrums geleë.
Die gastehuis bied pragtig versierde slaapkamers wat elkeen die Afrika-kultuur weerspieël. Een volledig toegeruste selfsorgeenheid is beskikbaar wat slaapplek vir 4 gaste in 2 gastekamers bied.
Die kamers het elkeen 'n TV en DStv, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Elke kamer het sy eie ingang wat volkome privaatheid bied.
Die verblyf is ideaal vir naweekwegbreke, sakereisigers of vir oornagverblyf in Krugersdorp.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Volstruisstraat 15, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien meer verblyf in Munsieville Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruisstraat 15, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Geen kinders onder 12