Rosendal Akkommodasie by Feathers Lodge Gastehuis | LekkeSlaap
+34

Feathers Lodge Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Melinastraat 24, Rosendal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Feathers Lodge is 'n 4-ster-boetiekhotel wat in 1998 gebou en in 2013 opgeknap is. Ons bied 20 en suite-slaapkamers met 5 verskillende tipes om elke begroting te pas. Dit sluit sakpaskamers, standaardkamers, luukse standaardkamers en 2 suites, waaronder 'n wittebroodsuite, in. Ons verwelkom vakansiegangers, sakereisigers en paartjies op 'n romantiese wegbreek.

Ons kamers bied gratis WiFi, lugversorging, plasmaskerms, koffie- en teemaakgeriewe, sekere DStv-kanale, telefone, strykgeriewe, werklessenaars en die onderneming bied gratis, veilige parkeerplek op die perseel.

Afgesien van akkommodasie het ons 2 volledig toegeruste konferensiekamers met onderskeidelik sitplek vir 6 tot 12 en 10 tot 30 gaste. Ons bied verskeie alles-insluitende pakkette aan.

Ons restaurant op die perseel voorsien alle maaltye (aandetes moet wel vooraf bespreek word). Ons hoog opgeleide sjefs doen spyseniering vir alle dieetvoorkeure. Ons hoogs ervare gasheer sal jou verblyf rustig en onvergeetlik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Feathers Lodge Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Melinastraat 24, Rosendal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Feathers Lodge Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Melinastraat 24, Rosendal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2M2JjYTJjLWIwNzgtNGRmNC04ZjIyLThjZGQxMzdiODc0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 24 Melina Street Rosendal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.867276 18.643831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za